ON AIR
AFTERNOON DRIVE
Zinhle and Lukho
16:00 - 18:30

Oosterfees

Category
Impact Radio Events Calendar
Date
08 September 2018 12:00
Venue
Pretoria-Oosterlig, 469 Leastraat, Waterkloof Glen, Pretoria
Telephone
012 993 5437
Email
This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Cost
R10
Organisation
Pretoria-Oosterlig
Pretoria-Oosterlig bied jaarliks die Oosterfees aan. Die Oosterfees se hoofdoel is om mense van verskillende gemeenskappe bymekaar te bring deur 'n kuier atmosfeer te skep, stalletjies te hê met 'n verskeidenheid items (kos tot kuns) en lewendige musiek te verskaf! Dit dien ook as 'n geleentheid om fondse in te samel wat ons kan gebruik om mense in ons gemeenskap te help. Die dag skop af met lewendige musiek vanaf 12:00 en sluit af met 'n vertoning deur Josua na die Reën (kaartjies apart beskikbaar teen R150 p.p.) Kom kuier saam in ons kuiertuin terwyl jy verversings van Capital Craft geniet. Toegang: R10 per volwassene en gratis vir kinders (o/13). Die kaartjie sluit ook 'n raffle-kartjie in wat jou outomaties in die trekking sit vir fantastiese hampers! Musikante vir die dag: 12:00 Van Wyk Brand 13:00 Mari Bosman 14:00 Fritz Gun 15:00 Jon Dillinger 16:00 Veiling & Raffle 17:00 Theo Bodenstein & Lizke Bouwer - Om 'n buite-stalletjie te bespreek kontak Tanya - Om 'n gemeente-stalletjie te bespreek, of om hulp aan te bied, kontak Ursula by This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. - Om 'n borg te wees by die dag, kontak JI by This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
 
 

All Dates

  • 08 September 2018 12:00

Powered by iCagenda